Chemie van die lewe

Plan vir die week
6 - 9 April

Kliek op die knoppie onder om die aantekeninge af te laai. Jy kan dit van jou foon aflees of uitdruk. Ons sal die aantekeninge vir jou gee wanneer ons weer by die skool is, so jy hoef nie dit te druk as jy nie wil nie.

  1. Maandag: Toesig
  2. Dinsdag: Organies vs Anorganies bl 1 - 3
  3. Woensdag: Minerale soute bl 3 - 5
  4. Donderdag: Bemestingstowwe bl 6

HUISWERK: Kyk elke dag of daar huiswerk is. Doen dit in jou skrif en maak seker jy skryf die regte datum in dat almal se boeke dieselfe is.

Chemie van die lewe

Organies vs anorganies

Dinsdag 7 April
Bladsy 1-3

Chemie van die lewe

Minerale soute

Woensdag 8 April
Bladsy 3-5

Chemie van die lewe

Bemestingstowwe

Donderdag 9 April
Bladsy 6
Geen huiswerk nie - geniet die naweek.