Geskiedenis van die lewe op Aarde
Geskiedenis van die lewe op Aarde
Geologiese Tydskaal
Dinsdag 31 Maart
Bladsy 5 - 8
Geskiedenis van die lewe op Aarde
Massa-uitsterwings & Fossiele
Woensdag 1 April
Bladsy 9 - 15
Geskiedenis van die lewe op Aarde
Selekant & Archaeopteryx
Donderdag 2 April
Bladsy 16 - 17
Niks Huiswerk vandag nie - Kyk net die cool selekant video.
(Shout-out aan Jana Retief vir die video - Thanx ^_^)
Geskiedenis van die lewe op Aarde
Datering en Fossielrekords
Vrydag 3 April
Bladsy 18 - 23
Huiswerk vir Maandag: Doen Oefening 3 asook bl 23 van jou aantekeninge.