Gr 8 Kwartaal 3 - Week 1

Interaksies en interafhanklikheid

Die Jagluiperd as roofdier

Maandag 1 Junie

Hersien aanpassings van roofdiere.
Bladsy 73 - 74

Huiswerk: Aktiwiteit 9 Bladsy 74

Interaksies en interafhanklikheid

Merk Aktiwiteit 9

Dinsdag 2 Junie
Memo is op TEAMS gelaai.

Interaksies en interafhanklikheid

Kamoeflering en Mimikrie

Woensdag 3 Junie

Bestudeer kamoeflering en mimikrie.
Bladsy 74 - 76

Interaksies en interafhanklikheid

Kamoeflering en Mimikrie

Donderdag 4 Junie

Doen ekstra navorsing oor kamoeflering en mimikrie (kyk vir interessante voorbeelde op die internet wat nie in die werkboek bespreek word nie). Hou hierdie inligting vir latere gebruik.

Interaksies en interafhanklikheid

Vasvraag challenge

Vrydag 5 Junie

Vasvraag Challenge:
Leer Aanpassings van diere (Bl 70-76).
20 Punte.
Die “quiz” sal op teams gelaai word in gegewe tydsgleef 12:00.