Gr 8 Kwartaal 3 - Week 2

Interaksies en interafhanklikheid

Bewaring van ekosisteme

Maandag 8 Junie

Bladsy 76 - 78

 

Interaksies en interafhanklikheid

Huiswerk

Dinsdag 9 Junie
Doen Oefening 7: Bladsy 78 en 79

(Dit gaan oor die werk op bladsy 66 - 70)

Interaksies en interafhanklikheid

Huiswerk

Woensdag 10 Junie
Doen Oefening 7: Bladsy 80 tot 82

(Vraag 2 handel oor die werk op bladsy 74 - 76)
(Vraag 3 en 4 is bietjie verryking, maar ek dink jy kan dit "uitfigure" ^_^)

Interaksies en interafhanklikheid

Huiswerk

Donderdag 11 Junie
Doen Oefening 7: Bladsy 83 en 84

(Vraag 5 handel oor die werk op bladsy 73)
(Vraag 6 handel oor die werk op bladsy 77 en 78)

Interaksies en interafhanklikheid

Merk Huiswerk

Vrydag 12 Junie
Merk Oefening 7: Memo op TEAMS