Gr 8 Kwartaal 3 - Week 4
Eksamenvrae
Merk
Maandag 22 Junie
Merk: Eksamenvrae eenheid 2 (Memo word op TEAMS gelaai).
Portefeulje opdrag 2
Sien TEAMS afkondiging
Dinsdag 23 Junie
Inligting sal op TEAMS deurgegee word.
Portefeulje opdrag 2
Sien TEAMS afkondiging
Woensdag 24 Junie
Inligting sal op TEAMS deurgegee word.
Toets
Leer bladsy 74 - 84
Donderdag 25 Junie
Leer vir die toets wat jy Dinsdag 30 Junie (12:00 – 12:35 [30 punte]) skryf.
Toets
Leer bladsy 74 - 84
Vrydag 26 Junie
Leer vir die toets wat jy Dinsdag 30 Junie (12:00 – 12:35 [30 punte]) skryf.