Gr 8 Kwartaal 2 - Week 7

Mikro-organismes

Virus

Maandag 13 Julie

Teken ʼn benoemde diagram van ʼn vigs virus. Die diagram word op teams geplaas. Skets word in skrif geteken. Hou asb. by alle sketsreëls. 

Af

Rus

Dinsdag 14 Julie

Mikro-organismes

Fungi

Woensdag 15 Julie

 

Af

Rus

Donderdag 16 Julie

Mikro-organismes

Alge en Protosoë

Vrydag 17 Julie