Mitose & Kanker

Plan vir die week
11 - 15 Mei

Kliek op die knoppie onder om die aantekeninge af te laai. Jy kan dit van jou foon aflees of uitdruk. Ons sal die aantekeninge vir jou gee wanneer ons weer by die skool is, so jy hoef nie dit te druk as jy nie wil nie.

  1. Maandag: Noodsaaklikheid van Mitose
  2. Dinsdag: Chromosome
  3. Woensdag: Selsiklus (Fases van Mitose)
  4. Donderdag: Tipes/Oorsake van Kanker
  5. Vrydag: Kankerbehandelings

HUISWERK: Kyk elke dag of daar huiswerk is. Doen dit in jou skrif en maak seker jy skryf die regte datum in dat almal se boeke dieselfe is.

Mitose

Noodsaaklikheid van Mitose

Maandag 11 Mei
Bladsy 1

Mitose

Chromosome

Dinsdag 12 Mei
Bladsy 1 & 2 

Mitose

Selsiklus: Fases van Mitose

Woensdag 13 Mei
Bladsy 3-5 

Kanker

Tipes en Oorsake van Kanker

Donderdag 14 Mei
Bladsy 6 & 7 

Geluk aan ons wenner!

0%

0 min

2. Kristen de Bruin  10/10  (3:05)
3. Jeannedre Rosewall 10/10 (4:03) 
4. Conrad Snyman 10/10 (5:37) 
5. Celeste Jansen van Rensburg 9/10 (4:26)
6. Courtney Andrews 9/10 (4:35)
6. Nicole Andrews 9/10 (4:35)
8. Carla van Wyk 9/10 (4:58)
9. André Roux 9/10 (5:54)
9. Albert Wilsenach 9/10 (5:54)

Kanker

Kankerbehandelings

Vrydag 15 Mei
Bladsy 8