Plantweefsel 1

Plan vir die week
1-5 Junie

Jy kan die aantekening op TEAMS onder "Files/Kwartaal 3" afglaai. Ons sal die aantekeninge vir jou gee wanneer ons weer by die skool is, so jy hoef nie dit te druk as jy nie wil nie.

  1. Maandag: TEAMS & Weefsel: Inleiding
  2. Dinsdag: Meristematiese weefsel
  3. Woensdag: Permanente weefsel – Dermaal (Huidmondjie)
  4. Donderdag: Permanente weefsel – Dermaal (Wortelhaar)
  5. Vrydag: Grondweefsel

HUISWERK: Die Huiswerk sal as "assignments" op TEAMS gelaai word.

Plantweefsel

TEAMS & Weefsel: Inleiding

Maandag 1 Junie
Bladsy 1

Plantweefsel

Meristematiese weefsel

Dinsdag 2 Junie
Bladsy 2

Plantweefsel

Dermale weefsel (Huidmondjie)

Woensdag 3 Junie
Bladsy 3

Plantweefsel

Dermale weefsel (Wortelhaar)

Donderdag 4 Junie
Bladsy 4

Sien TEAMS (9:00) vir huiswerk. Jy moet dit voor Vrydag 9:00 inhandig.

Geluk aan ons wenner! - en sy mag nie eers deel nie ^_^

0%

0 min

2. Carla van Wyk  9/10  (4:00)
3. Celeste Jansen van Rensburg 9/10 (4:11)
4. Conrad Snyman 9/10 (8:11)
5. André Roux 9/10 (9:54)
6. Karla Roets 8/10 (4:08)
7. Rieze Liebenberg 8/10 (5:16)
8. Kayla Stoeder 8/10 (7:00)
9. Chantelle Ferreira 8/10 (10:48)
10. NIcola Vermeulen 7/10 (2:20)

Plantweefsel

Grondweefsel

Vrydag 5 Junie
Bladsy 5

Huiswerk sal 9:00 op TEAMS gelaai word. Jy moet dit voor Dinsdag 9:00 inhandig.