Plantweefsel 2
Plantweefsel
Vaatweefsel
Maandag 8 Junie
Bladsy 6 en 7
Klastoets (Vrydag 9:00 - 9:30) : Maak seker jy moet nie iets anders doen in daartie tyd nie. Laat weet my VANDAG indien jy 'n probleem voorsien.
Plantweefsel
Plantorgane: Die Blaar
Dinsdag 9 Junie
Bladsy 8 en 9
Plantweefsel
Beweging van stowwe in die blaar
Woensdag 10 Junie
Bladsy 10
Plantweefsel
LEER
Donderdag 11 Junie
Leer bladsy 1 - 10 van planweefsel.
Geluk aan ons wenner!
Jana Retief
0%
2. Nicola Vermeulen 10/10 (2:22)
3. Hildegard Hendriksz 10/10 (2:44)
4. Courtney Andrews 10/10 (4:17)
5. Wilmien Engelbrecht 10/10 (4:29)
6. Wilmari Calitz 10/10 (5:38)
7. Conrad Snyman 10/10 (7:12)
8. Celeste Jansen van Rensburg 10/10 (7:24)
9. Kartolien Palmer 10/10 (9:19)
10. Jeanne Craig 9/10 (2:16)
Plantweefsel
Klastoets - 9:00
Vrydag 12 Junie
Leer Bladsy 1-10 van Plantweefsel
Klastoets sal 9:00 op TEAMS gelaai word. Jy sal 30 minute hê om dit te voltooi - moenie dit laat instuur nie.