Plantweefsel 4

Plan vir die week
22-26 Junie

Jy kan die aantekening op TEAMS onder "Files/Kwartaal 3" afglaai. Ons sal die aantekeninge vir jou gee wanneer ons weer by die skool is, so jy hoef nie dit te druk as jy nie wil nie.

  1. Maandag: Beweging van water
  2. Dinsdag: Translokasie (water)
  3. Woensdag: Translokasie (organiese voedsel)
  4. Donderdag: Leer
  5. Vrydag: Hersieningsoefening "toets"

HUISWERK: Die Huiswerk sal as "assignments" op TEAMS gelaai word.

Plantweefsel

Beweging van water

Maandag 22 Junie
Bladsy 17

Plantweefsel

Translokasie van water

Dinsdag 23 Junie
Bladsy 18

Plantweefsel

Translokasie van organiese voedsel

Woensdag 24 Junie
Bladsy 19

Plantweefsel

Leer

Donderdag 25 Junie
Bladsy 11-19

Geluk aan verlede week se wenner!

0%

0 min

2.    9 / 10             Karla Roets (5:28)
3.    8 / 10             Jeanne Craig  (2:00)
4.    8 / 10             Celeste Jansen van Rensburg (4:03)
5.    8 / 10             Jane Cilliers (6:13)
6.    8 / 10             Wilmari Calitz (6:25)
7.    8 / 10             Conrad Snyman (8:07)
8.    8 / 10             André Roux (9:14)
9.    7 / 10             Diehan van der Westhuizen (5:47)
10.  6 / 10            Nicola Vermeulen (5:25)

Volgende challenge: Vrydag 26 Junie om 10:00

Die vrae sal op TEAMS gestuur word.

Plantweefsel

Hersieningsoefening

Vrydag 26 Junie

Die hersieningsoefening se link sal 9:00 op TEAMS gestuur word.