In hierdie hoofstuk sal jy ALLES leer wat jy moet (en meer) oor faktorisering:
Afdelings:
Gemene faktore
Gemeenskaplike hakies
Verskil van Vierkante
Drieterme (Polinome)
Algebraïese breuke
Algebraïese vergelykings
K-metode (eintlik Gr 10 werk)
Jy kry:
- Videolesse vir elke afdeling
- Afdelingsvrae om alles in te oefen
- Memobesprekingsvideos wat deur al die vrae gaan
- “Toets jouself” vraestel met memobespreking
- “Memory Refresh” video om vinning deur die werk te gaan.



