Selle: Boustene van die Lewe
Selle: Boustene van die Lewe
Maandag af!
Maandag 20 April
Wees rustig en berei emosioneel voor vir die week.
KLASTOETS: Ons sal vrydag se "klastoets" in die klas merk.
Selle: Boustene van die Lewe
Mikroskope
Dinsdag 21 April
Bladsy 1-4
Selle: Boustene van die Lewe
Selwand
Woensdag 22 April
Bladsy 5
Selle: Boustene van die Lewe
Selmembraan
Donderdag 23 April
Bladsy 6-9
Huiswerk: Oefening 2 sal in die klas gemerk word.
Selle: Boustene van die Lewe
Selkern
Vrydag 24 April
Bladsy 10
Geen huiswerk