Selle: Boustene van die Lewe

Plan vir die week
28 - 30 April

Kliek op die knoppie onder om die aantekeninge af te laai. Jy kan dit van jou foon aflees of uitdruk. Ons sal die aantekeninge vir jou gee wanneer ons weer by die skool is, so jy hoef nie dit te druk as jy nie wil nie.

  1. Dinsdag: Sitoplasma en Mitochondrion bl 11
  2. Woensdag: ER en Ribosome bl 12
  3. Donderdag: Golgi-apparaat bl 12-13

HUISWERK: Kyk elke dag of daar huiswerk is. Doen dit in jou skrif en maak seker jy skryf die regte datum in dat almal se boeke dieselfe is.

Selle: Boustene van die Lewe

Sitoplasma & Mitochondrion

Dinsdag 28 April
Bladsy 11

Selle: Boustene van die Lewe

ER & Ribosome

Woensdag 29 April
Bladsy 12

Selle: Boustene van die Lewe

Golgi-apparaat

Donderdag 30 April
Bladsy 12-13