Die Senuweestelsel
Die Senuweestelsel
Inleiding en Neurone
Maandag 6 April
Bladsy 1-3
Bladsy 5-6,7 (boonste skets)
Bladsy 9 (bladsy 8 is funksies by skets)
Bladsy 10 (net tabel)
HUISWERK: Nr 1-4
Die Senuweestelsel
Neuronwerking
Dinsdag 7 April
Bladsy 11 (net eerste paragraaf)
Bladsy 16 (3.2 en 3.3)
Bladsy 19 (3.3.2 NB, 4 en 4.1 slegs meninges, nie name)
HUISWERK: Nr 6
Die Senuweestelsel
Die Brein en Rugmurg
Woensdag 8 April
Bladsy 21 (Afr. skets in handboek)
Bladsy 24 (net funksies Serebrum, Corpus Callosum)
Bladsy 26
Bladsy 28-30
HUISWERK: Nr 8
Die Senuweestelsel
Perifere Senuweestelsel
Donderdag 9 April
Bladsy 33-35 (tabel slegs voorbeelde)
Teken 'n volledig benoemde skets wat die bou van motoriese neuron aandui in jou skrif. (Onthou om die rigting van die impuls aan te dui.)
Whatsapp jou skets met jou naam aan jou personeellid - Onthou jou opskrif.