Die Senuweestelsel
Die Senuweestelsel
Refleksboog
Dinsdag 14 April
Bladsy 36 (slegs eerste sin - definisie van refleks)
Bladsy 37 - 39
HUISWERK: Nr 11 a, b, c, e
Die Senuweestelsel
Alzheimer se siekte
Woensdag 15 April
Bladsy 1
Bladsy 2 (slegs 1.1.2)
HUISWERK: Nr 12 en 13
Die Senuweestelsel
Veelvuldige sklerose
Donderdag 16 April
Bladsy 3
Bladsy 4 (tot voor 2.Beserings)
Geen huiswerk ^_^
Genetika
Monohibriede Kruisings
Vrydag 17 April
Met die inperking wat langer aanhou het ons besluit om kruisings klaar te maak. Hersien vandag Monohibriede kruisings: Volledige dominansie, Onvolledige dominansie en Ko-dominansie.