Reseptore en Sintuigorgane

Plan vir die week
4 - 8 Mei

Kliek onder op "Aantekeninge" vir die week se aantekeninge. Jy hoef dit nie te druk nie. Ons sal dit by die skool vir julle gee. "Mind the gap" is die handboek wat ons vir julle uitgedruk en gegee het. By elke dag se video is daar bladsye afgebaken. Maak seker jy gaan deur die aantekeninge en weet wat jy moet leer.

  1. Maandag: Memo en leer vir klastoets
  2. Dinsdag: Klastoets 
  3. Woensdag: Bou van die Oog
  4. Donderdag: Funksionering van die oog
  5. Vrydag: Oogafwykings

HUISWERK: Kyk elke dag of daar huiswerk is. Doen dit in jou skrif en maak seker jy skryf die regte datum in dat almal se boeke dieselfe is.

Senuweestelsel

Merk Huiswerk en Leer

Maandag 4 Mei

HUISWERK: Leer vir klastoets:
Eenheid 1: Die senuweestelsel (bl 1 - 44)
Eenheid 2: Afwykings en beserings (bl 1 - 8)

Senuweestelsel

Klastoets

Dinsdag 5 Mei

KLASTOETS
Eenheid 1: Die senuweestelsel (bl 1 - 44)
Eenheid 2: Afwykings en beserings (bl 1 - 8)

Reseptore en Sintuigorgane

Bou van die Oog

Woensdag 6 Mei
Bladsy 9 
Bladsy 10 (Los onderste skets)
Bladsy 11 - 14 (Alles saam sketse op bl 12 - byskrifte en funksies)
Mind the gap bladsy 46

HUISWERK: Nr 27 (Aktiwiteit 6.13 bladsy 196 in handboek)

Reseptore en Sintuigorgane

Oogafwykings

Vrydag 8 Mei
Bladsy 20
Bladsy 21 & 22 (Sketse ter verduideliking - ken wel sketse in Mind the gap bl 48)
Bladsy 23 & 24
Mind the gap bladsy 47 & 48

HUISWERK: Voltooi skets en opsomming bls 46 in aantekeninge.