Reseptore en Sintuigorgane

Plan vir die week
11 - 15 Mei

Kliek onder op "Aantekeninge" vir die week se aantekeninge. Jy hoef dit nie te druk nie. Ons sal dit by die skool vir julle gee. "Mind the gap" is die handboek wat ons vir julle uitgedruk en gegee het. By elke dag se video is daar bladsye afgebaken. Maak seker jy gaan deur die aantekeninge en weet wat jy moet leer.

  1. Maandag: Bou van die Oor
  2. Dinsdag: Balans, Ewewig en Gehoor
  3. Woensdag: Gehoorgebreke
  4. Donderdag: Endokriene Stelsel
  5. Vrydag: Endokriene Stelsel

HUISWERK: Kyk elke dag of daar huiswerk is. Doen dit in jou skrif en maak seker jy skryf die regte datum in dat almal se boeke dieselfe is.

Reseptore en Sintuigorgane

Bou van die Oor

Maandag 11 Mei
Bladsy 26-28
Bladsy 29 (Tabel)
Bladsy 30 (Tabel)
Leer sketse en tabelle saam (Byskrife en funksie)
Mind the gap bladsy 49-50

Reseptore en Sintuigorgane

Balans, Ewewig en Gehoor

Dinsdag 12 Mei
Bladsy 32-34 (Balans en ewewig - Makulae en Kristae se rol sonder besonderhede van bou) 
Bladsy 36 (Gehoor - Orgaan van Corti se rol sonder besonderhede van bou)
Bladsy 39 (Onderste skets)
Mind the gap bladsy 50-51

HUISWERK: Nr 37 (Aktiwiteit 6.17 bladsy 206 in handboek)

Reseptore en Sintuigorgane

Gehoorgebreke

Woensdag 13 Mei
Bladsy 41-43 Doofheid en behandeling (LOS: Spraakgebreke)
Bladsy 44 Middeloorontsteking (Wat, Hoekom, Grommets)
Mind the gap bladsy 51

HUISWERK:
Nr Voltooi skets en opsomming bladsy 47 in aantekeninge.
Nr 46

Endokriene stelsel

Endokriene stelsel

Donderdag 14 Mei
Bladsy 2,3,4 (Selgs definisie van hormone), verskillende kliere en hul funksies en afskeidings (hipothalamus, hipofise, tiroїed, byniere, pankreas, ovarium, plasenta, testis).
Bladsy 6
Bladsy 8
Bladsy 11 - Slegs oorafskeiding/onderafskeiding (nie simptome)
Bladsy 12 - Slegs oorafskeiding/onderafskeiding (nie simptome)
Bladsy 15
Mind the gap bladsy 53

Endokriene stelsel

Endokriene stelsel

Vrydag 15 Mei
Bladsy 17 - Tiroïedklier (nie detail op bl 16 nie)
Bladsy 18 - Slegs oorafskeiding/onderafskeiding (nie simptome)
Bladsy 19 - Slegs oorafskeiding/onderafskeiding (nie simptome)
Bladsy 20 - Slegs oorafskeiding/onderafskeiding MET simptome.
Bladsy 21 - Slegs oorafskeiding/onderafskeiding (nie simptome)
Bladsy 23-24
Bladsy 26-27
Bladsy 28 Tabel (Gr 11 werk SELFSTUDIE)
Bladsy 29 - 33 (Selfstudie: Gr 11 werl/voortplanting reeds gedoen)

Huiswerk vir Maandag 1 Junie: Voltooi skets Mind the Gap bladsy 130. Byskrifte en funksies.
LEER VIR MAANDAG SE KLASTOETS